Basiese Toerusting vir Ouderlinge
Gee ag op jouself ... en God se kudde (Handelinge 20:28)
4.54 (13 reviews)

309
students
2 hours
content
Oct 2018
last update
FREE
regular price
What you will learn
Om God se roeping "vir 'n tyd soos hierdie" te verstaan
Om te verstaan wat "kerkwees" regtig beteken
Om seker te maak dat jy in 'n "persoonlike verhouding" met God lewe
Om weer ernstig oor jou huwelik na te dink
Om jou persoonlike getuienis as Christen te evalueer
Om seker te maak dat administrasie nie 'n frustrasie in die gemeente word nie
Om seker te maak dat jy jou lidmate regtig leer ken
Screenshots




Related Topics
30335
udemy ID
11/22/2012
course created date
2/8/2020
course indexed date
Bot
course submited by